Avontuur Afrika

Goeters & geite

Reg vir herwinning

anneer ‘n solo wen-as herwinning jou bas in die veld moet red, sal jy waarskynlik ‘n boombeskermer in jou herwinningstel benodig. Dit is ontwerp om te dien as ‘n punt waar die wen-as haak of ‘n rekstropblok aangeheg word, wanneer dit om die basis van ‘n stewige boom of groot rots geplaas word. Tauro se weergawe word gemaak van ‘n dubbellaag 92mm wye Duplex, ‘n hoë kwaliteit poliëster materiaal wat ‘n uitstekende sterkte-tot-gewig verhouding het. Dit is beskikbaar in 2m-en 3m-lengtes, wat deur twee bedekte ogies voltooi word om slytasie te verminder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens