Landbouweekblad

Robothond besoek avo-plaas

groot afwagting het ingenieurs verbonde aan die Universiteit van Pretoria (UP) verlede jaar ’n 12 kg-pakkie van R250 000 in ontvangs geneem. Binne-in was hul eie robothond, ’n Unitree A1, maar ongelukkig nie die litiumbattery wat dit aandryf nie. Weens veiligheidsredes is dit afsonderlik verskeep, maar dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad7 min read
Uitgeknip Vir Skaapskeersukses
Direk uit isiXhosa vertaal, beteken siza kuyenza (sowenza) umsebenzi “ons sal die werk doen”. Die man agter die suksesvolle skeerdiens Sowenza Umsebenzi Sheep Shearing Services is Isaac Ndlongwane – ’n ware entrepreneur en iemand wat verstaan hoe om
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o