Landbouweekblad

SPUIT (KOM) NOOIT TE LAAT NIE

ie selfaangedrewe John Deere 612R-graanspuit het ’n John Deere 9 liter-enjin (ses silinders) wat 270 kW lewer, asook ’n CommandDrive-stelsel wat toelaat dat die spuit teen laer enjinrevolusies kan werk wanneer nodig – en gevolglik ook ’n laer brandstofverbruik het. Die 36 m-spuitbalk het ’n presisietoepassingstelsel, wat voorsiening maak vir konvensionele én impulsbespuiting. Laasgenoemde breek die spuitstofdruppels fyner op vir beter benatting. Elke seksie se spuitpunte (daar is altesaam 72) kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe