Landbouweekblad

Bestry plae by groentegewasse én volg groen benadering

Die produk Sumi-Pleo® is tans in Suid-Afrika deur Philagro SA geregistreer vir die bekamping van aartappelmotlarf by aartappels, Afrika-bolwurm by tamaties en slaai, ruitrugmot by koolgewasse, en meer onlangs teen Tuta absoluta by tamaties en herfskommandowurm by suikermielies. Al hierdie plae toon reeds sterk weerstand teen verskeie ouer chemiese insekdodergroepe, en selfs teen moderner chemiese produkte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass