Landbouweekblad

DIÉ 751 NUWE BOERE IS MAAR NET DIE BEGIN

FARMING TOMORROW is ’n spanpoging deur Agri Enterprises, Agri SA se ontwikkelingsfiliaal, die staat se landbou-opleidingsagentskap AgriSeta, en I3A, die internasionale landbou-akademie vir Afrika. Dit probeer om die omvattendste benadering vir boereontwikkeling in die landbousektor te ontwerp. Sy gidsfase het die opleiding en vestiging van nuwe boere in die bees-, skaapen bokbedryf behels.

Benewens tegniese vaardighede is gekonsentreer op leierskap, bestuursvaardighede en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe