LANDBOU KAN SÓ SY GROEI VERSNEL
Sep 02, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
DIE Suid-Afrikaanse landbou kan ekonomies vinniger groei as wat die algemene verwagting is, mits almal in die waardeketting saamwerk om die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking doeltreffend en daadwerklik toe te pas.
Dit is ondanks risiko’s en probleme, sê prof. Ferdi Meyer, besturende direkteur van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP), wat met die bekendstelling van die BFAP-vooruitskouing
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days