Kuier

KIES DIÉ Treatments

IN DIE SALON

ie beste haarstiliste stem nie altyd saam oor wat die beste styl, cut of kleur is nie. Trouens, jy kry omtrent altyd 'n ander antwoord afhangend van wie jy vra en natuurlik wie se hare hulle doen! Maar oor een ding is almal van hulle eens, maak nie saak wie jy is, watter styl jy kies en of jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related Books & Audiobooks