![f0026-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6tunbzi1tsaaezxn/images/fileB00BNERC.jpg)
HY KAN nie al die rakke in sy huis bykom nie en kan nie sommer net in enige winkel instap om ’n broek te koop nie. Tog verstom Edward Niño Hernández se lewenslus diegene wat hom ken. Hy is ’n model en ’n danser, en het onlangs ’n rol as ’n piepklein dwelmbaas in ’n TV-reeks losgeslaan.
“Alles is moontlik. Grootte en