Huisgenoot

DIS DIE VEL DIS DIE LUG

Besoedeling

Baie faktore, soos die gehalte van die lug wat ons inasem, die kos wat ons eet en selfs die water wat ons drink, kan ons vel aantas. Al is dit onmoontlik om besoedeling heeltemal te vermy, het die skoonheidsbedryf gereageer met ’n magdom produkte wat ontwerp is om ons te beskerm teen die besoedelstowwe waaraan ons daagliks blootgestel word, soos koolstofmonoksied van uitlaatgasse, chemiese besoedeling en industriële rook, wat alles ’n tol op ons gelaat kan eis.

Hoe raak lugbesoedeling die vel?

Dit is amper makliker om te vra hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe