Landbouweekblad

Regering onder skoot oor grondregte

Die grootste beweegrede van afgevaardigdes op ’n konferensie oor die hervorming van grondbesit is om mense in kommunale gebiede se grondbesitregte te beskerm. Die tema was “The failed promise of tenure security: customary land rights and dispossession.”

’n Beroep is op die parlement gedoen om IPILRA, die tussentydse wet op informele grondregte, permanent te maak.

“Die wet is in 1996 as ’n houmeganisme vir een jaar aanvaar. Ons wil hê dit moet versterk en permanent gemaak word.”

Die afgevaardigdes het ook gevra dat die regering en kabinet teruggaan na die aanbevelings van die hoëvlakpaneel oor grondhervorming van 2017 en die verslag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit