Landbouweekblad

Veilings

NEIGINGS

WILD ALLEMINTIGE OMSET VAN R50 MILJOEN

Wild en Ankole-beeste het goeie pryse op die wildveiling van die Stud Game Breeders-groep behaal. Met ’n omset van meer as R50 miljoen vir 89 lotte het Stud Game Breeders se jaarlikse wildveiling op die Zebula-landgoed naby Bela-Bela gewys die wittebrood is dalk verby, maar wild is steeds ’n goeie bedryf.

Mnr. Jacques Malan van die Lumarie-wildboerdery sê die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter