VELDBRAND-RISIKO RAAK ÁL GROTER
Sep 30, 2022
2 minutes
— LIANA MOCKE
SUID-AFRIKA benodig 17 000 ekstra brandbestryders weens die groeiende risiko vir en voorspelde toename in intense veldbrande wat deur warmer, droër toestande teweeg gebring word.
Só het mnr. Trevor Abrahams, besturende direkteur van Working on Fire (WoF), in ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir bosbou, visserye en omgewingsake oor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days