Landbouweekblad

STYGENDE PRYSE OPMERKLIK

Gunstige prysneigings in Gauteng, KwaZulu-Natal én Limpopo is in die 12 maande van verlede Julie tot Junie vanjaar waargeneem.

Die TABEL toon grondtransaksies groter as 10 ha in die betrokke tyd.

In Gauteng was daar 501 transaksies en 58 316 ha is teen R2,435 miljard verhandel. Pryse by Nigel het effens gedaal. By Pretoria het dit met 5,6% gestyg.

In KwaZulu-Natal was daar 355 transaksies in 13 distrikte. Dit het 115 314 ha teen R3,032 miljard behels. In 61% van die distrikte het pryse gestyg.

By Kokstad het pryse met 18,5% gestyg.

In die betrokke tydperk is 584 ooreenkomste in 12 distrikte in gesluit. Dit het 183 456 ha teen R2,638 miljard behels. In 91%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit