Plantbiotegnologie verbeter lewe vir opkomende boere
Jul 22, 2022
3 minutes
MARIEKE SNYMAN
Teen die jaar 2050 sal boere 60% méér kos op dieselfde grondoppervlakte as tans moet produseer. Saadbiotegnologie speel ’n groot rol wat voedselsekerheid betref. Dit is reeds toenemend suksesvol as in ag geneem word hoe mielie-opbrengste wêreldwyd oor die afgelope paar jaar gestyg het.
Mnr. Driaan Brestler, hoof van produkontwikkeling vir mielies in die oostelike streek by Corteva, meen die ononderbroke ontwikkeling en ingebruikneming van plantbiotegnologie speel ’n integrale rol
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days