Plaaslike maatskappye kry plek op wêreldranglys
Aug 05, 2022
3 minutes
WESSEL LEMMER
Insette om die metodologie te verbeter waarvolgens Suid-Afrikaanse maatskappye ten opsigte van voedsel- en landbouproduksie met ander landboumaatskappye wêreldwyd gemeet word, is gesoek op ’n vergadering van die World Benchmarking Alliance (WBA) in 7 Julie in Kaapstad.
Die WBA is ’n internasionale organisasie sonder winsoogmerk wat die invloedrykste maatskappye wêreldwyd volgens die Verenigde Nasies se doelstellings vir volhoubare ontwikkeling beoordeel en in rangorde plaas.
Die WBA se insigte dien as ’n meganisme om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days