Markte
Aug 05, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,3%, of $3,00/t (R50,27/t), tot $231,61/t (R3 881/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 6,9%, of $14,87/t (R249,18/t), hoër. Verwagte pryse: Sept. – $243,45/t (R4 080/t), Desember – $244,95/t (R4 105/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,2%, of R134/t, tot R4 335/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,2%, of R171/t, tot R4 285/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days