Landbouweekblad

Wisselende kunsmis en stand — minder risiko, meer wins

Om produksiemiddele, opbrengs en winsgewendheid by mielies te optimaliseer, is die volgende stap in presisieboerdery ongetwyfeld om kunsmis wisselend toe te dien en saad wisselend te plant (wisselende plantestand). Met insetpryse wat veral in die afgelope twee seisoene drasties gestyg het, is dit noodsaaklik vir vir boere om oplossings in hierdie verband te vind.

Wisselende bemesting en plantestand kan veroorsaak dat daar doeltreffender, volhoubaarder en winsgewender geproduseer word. Selfs risiko’s wat altyd ’n groot invloed in die landbou het, kan daarmee verlaag en beter bestuur word.

Grond wissel baie wat fisieke en chemiese eienskappe betref, en dus is die laaste stap om oor te skakel na die wisselende toediening van kunsmis en saad volgens die verskillende faktore.

Heelwat boere pas reeds wisselende kalkregstellings toe na aanleiding van chemiese roosterontledings. Dit lewer duidelik goeie resultate. ’n Kleiner persentasie boere doen ook reeds wisselende kunsmistoediening en plant, maar dit is besig om vinnig pos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter