Landbouweekblad

Storm woed oor bek-en-klou

Dit gons behoorlik op sosiale media, in vergaderings en wandelgange oor die hantering van die bek-en-klouseer-kwessie. Almal is kwaad vir almal omdat die uitbrekings handuit geruk het.

In ’n verslag op 30 Augustus oor die situasie ná die eerste week van die verbod op die landwye vervoer van beeste het Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, gesê daar was 11 nuwe uitbrekings, waarvan 5 in KwaZulu-Natal, 5 in die Vrystaat en 1 in Gauteng. Dit bring die totaal op 127 uitbrekings te staan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding