LOGISTIEKE PROBLEME STREM WOLUITVOER
Sep 09, 2022
1 minute
FREDALETTE UYS
DIE bottelnek van opgehoopte wol en ’n tekort aan vragskepe vir wol wat vir China bestem is, het veroorsaak dat wolpryse weer teruggesak het. Vooruitsigte op langer termyn lyk steeds goed.
Volgens die Cape Woolsaanwyser het’23-seisoen met 3,6% tot R160,22/kg teruggesak, terwyl die prys van RWS-wol met 6,3% tot R172,22/kg gedaal het. Altesaam 7 471 bale is aangebied, waarvan 84,2% verkoop is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days