OMGEWINGSWETGEWING Só raak grootskeepse veranderings die landbou
Aug 05, 2022
3 minutes
JANSE RABIE
emla, die wysigingswet op Nasionale Omgewingsbestuurswette (Wet 2 van 2022), is uiteindelik ná meer as vyf jaar nadat dit aanvanklik by die nasionale vergadering ingedien is, op 24 Junie deur pres. Cyril Ramaphosa goedgekeur. Dié wysigingswet (waarvoor die inwerkingstredingsdatum nog aangekondig sal word) bring omvangryke veranderings aan Suid-Afrika se omgewingswetgewing teweeg, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (Nema), die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Afval (Nemwa), die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Luggehalte (Nemaqa), die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit (Nemba), die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days