LANDBOU SE SPRANKIE HOOP
Sep 16, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
Dit is in alle opsigte ’n ongelooflike prestasie. Die Suid-Afrikaanse landbou wat sy totale uitvoer in die tweede kwartaal van vanjaar met 5% op ’n jaargrondslag kon laat groei. Dít ondanks ’n lang lys enorme, en by tye byna onoorkombare, struikelblokke: beurtkrag, swak paaie en spoorweë, sukkelende hawens, ongekende vloede, ’n rits handelsversperrings . . .
Wat die prestasie nog uitsonderliker maak, is dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days