Sukses met uitvoervrugte: Wanneer elke dag tel
Sep 02, 2022
2 minutes
Die sitrusbedryf verwag ’n sterk jaar nadat Suid-Afrika in 2020 ’n rekordoes van meer as 140 miljoen kartonhouers sitrusvrugte na meer as 100 lande uitgevoer het. Varsvrugte-uitvoer verteenwoordig tans 35 persent van Suid-Afrika se landbou-uitvoer, met ’n waarde van nagenoeg R48,3 miljard, luidens ’n verklaring van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days