‘Matriarg van Rustvlei’ laat meerlinge (en rekords) inrol
Aug 12, 2022
2 minutes
VIDA BOOYSEN
vrugbare SA Vleismerino-stoetooi staan nou op die drumpel van ’n Suid-Afrikaanse rekord. Die ooi van mnr. Franco von Wielligh van die plaas De Rust buite Kroonstad gaan in November vir die 14de keer lam. Dan sal sy die bestaande rekordgetal van 29 lammers vir ’n enkele ooi van dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days