HOMMELTUIE KAN KLEINSKAALSE SUIKERRIETBOERE OOK HELP
Sep 09, 2022
2 minutes
ENGELA DUVENAGE
Die Suid-Afrikaanse Suikerrietnavorsingsinstituut (Sasri) het in die afgelope twee jaar kleinboere bekend gestel aan die waarde van hommeltuie in die chemiese rypmaak van suikerriet.
Dit is gedoen deur 15 demonstrasieproewe op die been te bring en 48 veldskooldae in 11 Suid-Afrikaanse suikerrietproduserende gebiede aan te bied
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days