BOERE SOEK GROTER KEUSE VAN PEULGEWASSE
Sep 09, 2022
2 minutes
AMELIA GENIS
BOERE in die Swartland wat onlangs die boeredag van die Swartland-kleingraanontwikkelingsgroep (Skog) bygewoon het, sê hulle wil ’n groter peulgewaskeuse hê.
’n Boer van Moorreesburg sê hy het die boeredag op die Langgewens-navorsingsplaas bygewoon om nuwe kontantpeulgewaskultivars vir kekerertjies, fababone, ertjies en lupiene te sien. In dié stadium kan hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days