Landbouweekblad

PRYSE STYG IN 40% VAN DISTRIKTE

Daar is gunstige prysneigings in 40% van die distrikte in die Wes-Kaap. In die TABEL is ’n opsomming van grondtransaksies groter as 10 ha in die Wes-Kaap vir die 12 maande tot Julie vanjaar.

Pryse het veral gestyg by Vanrhynsdorp (20%), Bredasdorp (19,9%), Ladismith (17,6%), Clanwilliam (13,4%) en Mosselbaai (12,9%). Dit het met 15,5% gedaal by Laingsburg, met 12,8% by Prins Albert en met 10,4% by Swellendam.

Altesaam 631 ooreenkomste is gesluit. Dit het 223 069 ha teen R5,064 miljard behels.

Ten opsigte van die registrasie van transaksies vir plase van verskillende groottes, lyk dit soos volg (verlede jaar se syfer is tussen hakies): kleiner as 50 ha, 36%

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit