Landbouweekblad

Groot klemverskille in landboubeleid

KORTOM

■ Suid-Afrika en Australië ding mee met meestal dieselfde landbou-uitvoerprodukte.

■ Australië wil op navorsing en tegnologie konsentreer om produktiwiteit te verhoog en die inkomste van sy boere te probeer stabiliseer.

■ Australië konsentreer baie sterk op die gehalte van sy produkte en biosekerheid.

Die meesterplan vir landbou en landbouverwerking is in die afgelope tyd druk bespreek, ook die verskillende interpretasies wat landbou-organisasies daaraan gee. Van die kritiek is dat dit te vaag is en te veel op transformasie konsentreer met te min konkrete aksieplanne, en beleidsdoelwitte wat moeilik meetbaar is. Die hulpbronne wat gebruik of begroot is om dit uit te voer, is na baie se mening onvoldoende en die staat het hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter