Landbouweekblad

Wes-Kaapse landbou bly uitvoerkampioen

KORTOM

■ Die landbousektorprofiel vir die Wes-Kaap vir 2021 toon dat die provinsie in 2020 vir meer as die helfte van Suid-Afrika se uitvoerwaarde vir landbouprodukte verantwoordelik was.

■ Verskillende sitrusvrugte, wyn en appels was die Wes-Kaap se voorste uitvoerprodukte.

Die Wes-Kaapse landbou is ingestel op die produksie en uitvoer van vrugte en wyn, en het in 2020 tot 54% van Suid-Afrika se landbou-uitvoerwaarde toegeneem. Die waarde van landbou-uitvoer uit die Wes-Kaap het in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter