Landbouweekblad

Nampo Alfa beloof interaktiewe aksie

’N Skou waar die besoeker die kans kry om eers die produk uit te toets en interaktief met uitstallers te skakel, is die idee agter Nampo Alfa 2022. Dié ekspo word vanaf 29 September tot 1 Oktober op Nampo-park buite Bothaville in die Vrystaat aangebied en konsentreer op vee, jag en die buitelewe.

“Dit is vir ons belangrik om iets unieks en anders na die mark te bring,” sê mnr. Bennie Zaayman, Graan SA-terreinbestuuder vir ekspo en uitstalruimtes by Nampo.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter