DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Sep 23, 2022
2 minutes
GROOT SUKSESSE
ndanks dalings in die uitvoer van wol en sitrus het Suid-Afrika se totale landbou-uitvoer in die tweede kwartaal vanjaar steeds met 5% op ’n jaargrondslag gestyg tot $3,4 miljard (R58,4 miljard). Mnr. Paul Makube, senior landbou-ekonoom van FNB Agribesigheid, sê dié inkomste is veral.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days