LAER INVOERTARIEF KAN SUIKERBEDRYF POOTJIE
Sep 23, 2022
2 minutes
LLOYD PHILLIPS
DIE Suid-Afrikaanse suikerbedryf is besorg daaroor dat ’n verlaging van meer as R1/kg in die invoertarief op suiker die gunstige impak van die staat en die bedryf se meesterplan vir die suikerwaardeketting ongedaan kan maak.
Só het mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van die SA
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days