Huisgenoot

Makadamianeute

MAKADAMIANEUTE (of net makadamias) kom van die makadamiaboom, wat inheems is aan die oostelike dele van Australië. Lank voor makadamias deur Europese ontdekkingsreisigers ontdek is, het Australiese inboorlinge die soet en voedsame neut, wat hulle “kindal kindal” genoem het, geëet. In 1857 het die Duits-Australiese botanis Ferdinand von Mueller die plant makadamia genoem na sy vriend John Macadam – ’n Australiese chemikus wat die verbouing daarvan die eerste keer bevorder het.

Walter Hill, die superintendent van die Brisbane Botaniese Tuin, het in 1858 gesien hoe ’n jong seun ’n neut van die makadamiaboom eet.

Toe hy sien die seun

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke