Huisgenoot

Boerdery: Makadamianeute

DIE makadamiaboom is inheems aan Australië en kom oorspronklik van die reënwoude aan die kus van die noordooste van dié land. Die Australiese inboorlinge het die boom se neute duisende jare lank as ’n lekkerny beskou. Hulle het die neute geëet, meel daarvan gemaak en die olie as medisyne gebruik.

Dit het lank geduur voor die neut algemeen gewild geraak het onder verbruikers omdat sy dop so moeilik is om te kraak. Amerikaanse vernuf het eindelik die nuwe gewas vir die kommersiële landbou ontsluit. Ons verduidelik vir jou hoe dit gebeur het.

AUSTRALIË

Die inboorlinge het ander name vir die makadamia gehad, soos onder meer en . Die Duits-Australiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa