’N HARIGE AFFÊRE
Sep 16, 2022
4 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
DIS gewoonlik hul spel op die veld wat die koppe laat draai – harde plettervatte, slim systappies en akkurate skopwerk. Maar enigeen wat vanjaar se Rugbykampioenskapsreeks dophou, kan sien dat ál meer rugbyspelers benewens die ure in die gimnasium en op die oefenveld ook heelwat tyd voor die spieël en in die haarsalon deurbring.
Daarvan getuig die eiesoortige haarstyle waarmee van die Suid-Afrikaanse, Australiese en Nieu-Seelandse rugbybrekers uitdraf.
Die dae van eenvormige, kort haarstyle vir rugbyspelers is oënskynlik vergete, en deesdae kan jy enigiets verwag, van ons eie skrumskakel Faf de Klerk se blonde lokke tot die Nieu-Seelandse senter Rieko Ioane se mullet.
Hoe voel plaaslike
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days