Avontuur Afrika

‘n Teutoniese bederf

Ek sal dit nou maar ruiterlik erken: na drie dekades as motorjoernalis het ek in ietwat van ‘n motorsnob ontaard. Alhoewel daar ‘n groot aantal bekostigbare, aantreklike en bekwame voertuie vandag op die mark is, waardeer ek op my ouderdom die fyner, luukser (en natuurlik duurder) dinge in die lewe.

Elektriese vensters, leersitplekke, ‘n premium klankstelsel, luukse afwerkings, meer bestuurderhulpmiddels as wat jy weet wat om mee te maak, geriefskenmerke in oorvloed, ‘n gemaklike rit en goeie werkverrigting … dít is die dinge waaruit my middeljarige drome bestaan. As sodanig het ek ‘n voorliefde vir Duitse motors, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë