Avontuur Afrika

Agter die stuur: Nissan Navara Pro-2x

Ek is nie ‘n gereelde bestuurder van voertuie so groot soos die Nissan Navara nie. My eie tjor is ‘n stadgebonde sagte SNV. Vanuit hierdie perspektief was daar dan verskeie kenmerke wat werklik uitgestaan het op die reis wat ons onderneem het.

Die Navara se robuuste stilering het werklik uitgestaan. Dit het belangstelling uitgelok waar ons ook al gestop het, van vulstasies tot verkeersligte. Deel van die rede kan sy bedhoogte sowel as die herontwerpte buffer, sierrooster,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het