Avontuur Afrika

Die onbesonge held

Alles was haarfyn vir ons opkomende avontuur beplan. Ons het kompakte oorkruisvoertuie, gaste, ‘n wonderlike roete en skouspelagtige verblyf gehad. Wat ons nie gehad het nie, was ‘n ondersteuningsvoertuig. Jy sien, ons gaste het die vervaardigers van genoemde oorkruisvoertuie verteenwoordig en as sodanig sou hulle hul eie voertuie bestuur. Die Avontuur Afrika-span het ‘n stel wiele van ons eie nodig gehad, maar wat? Dis toe dat ek ‘n blink gedagte kry. ‘n Vinnige telefoonoproep na ons vriende by Volkswagen Suid-Afrika later is ons probleem opgelos. Ons sou ‘n Caddy Maxi tot ons beskikking hê.

Ek was eintlik heel beïndruk met myself dat. Ek weet dit klink belaglik, maar laat my toe om te verduidelik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het