Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com
Jon G 2020 Toyota Hilux GD-6 Auto 4x4
“As jy so na hierdie Hilux en Metalian Maxi-veldrysleepwa kombinasie kyk, kan jy nie anders as om verwonderd te wees nie. Ek glo dat ek ‘n redelik unieke ryding geskep het met al die modifikasies, wat wissel van ‘n opgegradeerde veerstelsel en verbeterde bande tot die dakrak. Al my wysigings is gedoen om ons landreise so gemaklik as moontlik