Toyota het die RAV4 Hibried die eerste keer in 2021 plaaslik bekendgestel, beskikbaar met voorwielaandrywing en GX-spesifikasies. Onlangs is GX-R en VX weergawes bekendgestel om die GX te vervang. Terselfdertyd is die hele RAV4-reeks aangepas om dit selfs aantrekliker vir potensiële kopers te maak.
Die RAV4 was nog altyd ‘n aanvallige voertuig. In die nuwe GR-X word hierdie