OUD? NEE, EK’S PURE GOUD!
Sep 09, 2022
4 minutes
Deur ROBYN LUCAS
![f0090-01](https://article-imgs.scribdassets.com/88rolkh8n4a4op2n/images/fileZDOZ6WTY.jpg)
![f0090-02](https://article-imgs.scribdassets.com/88rolkh8n4a4op2n/images/fileW2VVTIX7.jpg)
HAAR hart het in haar skoene gesak toe sy sien met wie sy swaarde moes kruis. Sy, ’n 61-jarige ouma, moes veg teen ’n fikse teenstander wat twee dekades jonger as sy is.
Maar toe Glenda Pieters die hef van haar floret in haar hand voel, het ’n kalmte oor haar neergedaal.
“En garde!” beveel die skeidsregter hulle. Sy neem die gereedheidsposisie in en toe verdwyn elke greintjie twyfel in haar gemoed.
Veerlig op haar voete laat sy haar swaard dans. Toe die aksie verby is, word die goue medalje om haar nek gehang. Haar veel jonger Australiese teenstander in die Statebond-skermkampioenskapstoernooi in Londen kon die Kaapse ouma se aanslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days