Droogtes saai amok reg oor die wêreld
Sep 09, 2022
2 minutes
DIE somer in die Noordelike Halfrond het ongekende hoë temperature en droogte meegebring oor groot dele van die aarde. Afrika, Asië, Noord-Amerika en Europa trotseer almal op die oomblik groot probleme soos stygende pryse, landboutekorte, vervoeroponthoude en kos-en elektrisiteitskrisisse.
Droogtes is besondere lang tydperke van ongewoon droë weer met baie lae
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days