RAAISELS
Sep 09, 2022
3 minutes
GROOT BLOKRAAI
NO 2 457
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
VRAAG: Watter sportsoort is ter sprake?
Hierdie week wen een leser , ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days