TV Plus Afrikaans

Telenovelles vir elke smaak

Skink ’n beker boeretroos om die spanning te verlig, sluk jou hartpille en begin werk aan jou program vir TV-fiksheid vir die nuwe telenovelles wat in Augustus en September op DStv afskop. Jy sal in elke episode jou spiere moet bult, jou boudspiere versterk en ’n stewige greep op die afstandbeheerder kry. Aan die einde van die maand sal jy ’n TV-tier wees en niemand sal dit waag om jou kanaal te verander nie!

Hoekom? Want jy sal superkrag nodig hê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related