Huisgenoot

DUBBELE BOK-GLORIE

BAIE jare gelede was Jaseen de Jongh van die Weskusdorp Atlantis ’n belowende jong rugbyspeler. Maar toe loop dinge skeef. Die invloed van die verkeerde vriende was een van die dinge wat Jaseen sy fokus laat verloor het en sy rugbydae het oorgewaai sonder dat hy sy volle potensiaal bereik het.

’n Mens sou dink Jaseen sou nooit weer van rugby kon droom nie.

Maar toe gebeur iets onverwags. Jaseen en sy vrou, Jamilla, kry twee bulletjies wat gek is oor rugby.

’n “Tornado in die huis”, beskryf Jamilla dié klein woelwaters wat van jongs af van niks anders as balsport wou hoor nie.

En nou, lang jare nadat Jaseen sy eie drome moes groet, is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke