Huisgenoot

STRYD OM BRITNEY SE SEUNS

’NPA wat haar haar vryheid ontneem en haar ’n gevangene van haar eie lewe gemaak het. ’n Ma wat vir haar gelieg het terwyl sy voorgegee het sy is die volmaakte ouer. ’n Suster wat ’n onthullende boek oor haar geskryf het …

Dis geen geheim dat Britney Spears (40) se gesin gebroke is nie – haar naastes is al lank allermins haar veilige hawe.

Maar nou is nog ’n skakel in haar binnekring onder die soeklig – dié keer haar verhouding met haar seuns.

Haar eksman Kevin Federline het in ’n opspraakwekkende onderhoud onthul hul kinders, Sean Preston (16) en Jayden James (15), het hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers