VINDINGRYKE VROUE
Jul 29, 2022
2 minutes
DEUR ERNEST LOTH
PATRICIA E BATH
Laserbehandeling vir katarakte
Die Amerikaner Patricia E Bath (1942 -2019) het in 1986 die eerste apparaat vir die verwydering van katarakte in die menslike oog ontwikkel. Die laser-phaco probe is in 1988 deur haar gepatenteer. Die apparaat was vinniger, meer akkuraat en minder ingewikkeld as vorige uitvindsels.
![f0036-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6w8bs3k5ts9z3xyu/images/fileTK8KM4FS.jpg)
HEDY LAMARR
Frekwensie-verandering
Hedy Lamarr is in 1914 in Oostenryk gebore en sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days