WIE WORD DIE BOONSTE BRIT?
Jul 29, 2022
4 minutes
Saamgestel deur DENNIS CAVERNELIS
AMPTELIK hou Boris Johnson nog die Britse premierstoel warm, maar sedert sy bedanking twee weke gelede word hy selde in die openbaar gesien – en die opvolgstryd is besig om warm te word.
Gaan Rishi Sunak die Britte se eerste premier van Indiese afkoms wees? Of gaan Liz Truss in die voetspore van Margaret Thatcher en Theresa May volg? Die skatryk en sjarmante Rishi het die paleisrevolusie teen Boris help lei, maar volgens die jongste peilings is Liz die gunsteling.
Die wêreld sal moet wag tot September om te sien wie die Konserwatiewe Party se leierskapstryd gaan wen.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days