SARIE KOS

’n BAADJIE wat getakseer mag WORD

In Marie-Antoine Carême se skets van 1822, getiteld Le Maitre d’Hotel Francais, staan twee mansfigure geklee in wit dubbelborsbaadjies met nekdoeke, sagte keppies en voorskote hoog om die middel gebind, elk met ’n lang kombuismes skuins oor die heup.

Carême was ’n flambojante karakter wat op agtjarige ouderdom in kombuise begin werk het nadat sy ouers hom tydens die Franse Revolusie op straat agtergelaat het. Hy het op 15 by ’n bekende bakker aangesluit en in sy tienerjare reeds aandag getrek met sy eetbare namaaksels van die laat 18de eeu se beroemdste geboue. Sy weelderige suiker-en-meelkonstruksies van tot vier voet (1,2 m) hoog het van die antieke ruïnes van Athene tot Chinese vestings met vloeiende, blaarbedekte traliewerk uitgebeeld.

Carême word algemeen beskou as Frankryk se eerste glanskok en is geken as die sjef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die