SA Hunter/Jagter

HEIMWEE NA GISTER ribbokherinneringe uit my pa se dagboek

Dit is regte ribbokweer op ’n laaste Sondag van Augustus. Dit is nie net ekstra koud en winderig nie, maar boonop nat ná die milde reën van die afge-lope twee dae. Die ou man in die klipkombuisie grinnik as sy vereelte, songevlekte hand nog ’n doringhoutstomp raakvat en in die gulsige vlamme van die kaggelvuur inskiet. Hy staar in die vuur en sy gedagtes begin weer dwaal na die koue wat sy geboorteplek, die Suid-Vrystaat, tog so maklik (’n mens wil am-per sê, onnodig) in Augustus en September kan tref. Dit word soms só koud dat dit sommer aan’t sneeue kan raak, soos nou weer. Die draadloos waarsku dan aanhoudend oor die ysige weer in die Oos-Kaap!

Sy gedagtes begin sommer vanself dwaal na die streep ranteveld op sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks