SA Hunter/Jagter

BOSPOS

WENBRIEF HONDELIEFHEBBERS

Ek skryf na aanleiding van die Dooierus-rubriek deur Herman Jonker, getiteld, “’n Hond? Natuurlik” wat in die Junie-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER verskyn het. Ek wil net so ’n klein lansie vir die “hondeliefhebbers” breek.

Ek het ook my hele lewe lank geglo ’n hond is ’n hond en ek stem heelhartig saam met Herman. In my jonger dae was dit ook maar: “Voert, Moer!” en “Dié kant toe met jou!” en so af en toe ’n skop onder die gat. My hond het ook ’n “publieke”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks